
Wêreldwys | Die wêreld staan nie stil nie | Ep. 94 | Maroela Media
Loading player...
Ná ’n lang produksiebreek is Wêreldwys vandeesweek weer terug met hierdie jongste episode. Die wêreld staan geensins stil nie. Verskeie van die groot voortslepende konflikte in die wêreld het die afgelope weke deur verskeie ontwikkelingsfases gegaan, maar nie noodwendig nader aan ’n finale fase van vrede beweeg nie.
Chapters
- 00:00 Die Midde-Ooste opnuut in konflik
- 08:02 Amerikaners fokus weer op die oorlog in Oekraïne
- 15:42 Nuwe Britse premier
- 20:36 Verskeie ander politieke verwikkelinge

