
Jorrie Jordaan van Electrical and Solar
Loading player...
Terwl die Pitch Your Business (PYB)-kompetisie sy volgende fase betree op pad na die eindronde, gesels ons met van die Top 20-deelnemers om meer te hoor oor hul entrepreneursreis, die lesse wat hulle geleer het en hoe die kompetisie gehelp het om hul sake-ondernemings te ontwikkel. Ian (Jorrie) Jordaan van Electrical and Solar vertel ons meer.



