Mid-Morning Magic & Central Media Group wys hul OFM op 'n kunstige manier

Loading player...
Belinda van Zwijndrecht het die Mid-Morning Magic span kom help om 'n heerlike kuns projek aanmekaar te slaan vir die personeel by die Central Media Group, waar almal die geleentheid gekry het om hul merk te kom maak op 'n groot canvas. Die doel... SHOW YOUR OFM.

Kom luister saam hoe Cat van der Merwe bietjie agter die skerms kommentaar kry oor die pret en gedagtes agter party van die kuns werke gedurende die feestelike oggend op kantoor.
21 Jul 8AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Groep hoof finansiele beampte NWK: Alf White

Ashmund Martin gesels met Alf White, Groep hoof finansiele beampte by NWK. Hul gesels oor die projek: Ysters vir Landbou, en hoekom dit so na aan NWK se hart lê. Hul kyk na wat die projek reeds bereik het, en gesels ook oor wat NWK se visie en droom is…
9 Oct 4AM 5 min

Tweede jaar van die Breast Buddies Challenge op 17 Oktober in Bloemfontein

The Local Choice Pharmacy Towers in Langenhovenpark gaan op 17 Oktober (vanaf 09:00 tot 12:00) hul jaarlikse Breast Buddies Challenge hou om fondse in te samel vir borskankerbewusmaking ten bate van Hospice Bloemfontein. RW Odendaal sluit by Yolanda Maartens aan om jou te nooi om saam te kom trap vir…
7 Oct 6AM 3 min

Oupa's Butchery Kathu: Delarey Lemmer

Yolanda Maartens en Delarey Lemmer, mede-eienaar van Oupa's Butchery in Kathu, gesels lekker oor wat daardie een ding is van hul slaghuis wat mense moet onthou, wat hul vleis, produkte en diens anders maak as die res, en wat hul visie is vir die pad voorentoe.
28 Sep 3AM 5 min

Oupa's Butchery Kathu: Wikus Lemmer

Yolanda Maartens en Wikus Lemmer, mede-eienaar van die nuwe Oupa's Butchery wat nou oop is in Kathu, gesels lekker oor die droom agter die slaghuis, waar die idee ontstaan het, en wanneer hy besef het dit is wat hy moet aanpak.
28 Sep 3AM 5 min