Groep hoof finansiele beampte NWK: Alf White
Loading player...
Ashmund Martin gesels met Alf White, Groep hoof finansiele beampte by NWK.
Hul gesels oor die projek: Ysters vir Landbou, en hoekom dit so na aan NWK se hart lê. Hul kyk na wat die projek reeds bereik het, en gesels ook oor wat NWK se visie en droom is voorento met hierdie projek.