Jacques de Wet - Bemarkingsbestuurder NWK & Janine Byleveld van Agri SA / Agri Securitas

Loading player...
Ashmund Martin gesels met Jacques de Wet, Bemarkingsbestuurder by NWK, sowel as Janine Byleveld van Agri SA / Agri Securitas.
Jacques vertel ons meer oor wie almal aan die Ysters vir Landbou projek kan deelneem, en hoe belangrik 'n breë deelname vanuit die landbougemeenskap en publiek is.
Janine vertel ons hoekom Ysters vir Landbou so belangrik is vir die volgende generasie van boere, en die volhoubaarheid van die landbou in ons streek.
9 Oct 4AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Groep hoof finansiele beampte NWK: Alf White

Ashmund Martin gesels met Alf White, Groep hoof finansiele beampte by NWK. Hul gesels oor die projek: Ysters vir Landbou, en hoekom dit so na aan NWK se hart lê. Hul kyk na wat die projek reeds bereik het, en gesels ook oor wat NWK se visie en droom is…
9 Oct 4AM 5 min

Tweede jaar van die Breast Buddies Challenge op 17 Oktober in Bloemfontein

The Local Choice Pharmacy Towers in Langenhovenpark gaan op 17 Oktober (vanaf 09:00 tot 12:00) hul jaarlikse Breast Buddies Challenge hou om fondse in te samel vir borskankerbewusmaking ten bate van Hospice Bloemfontein. RW Odendaal sluit by Yolanda Maartens aan om jou te nooi om saam te kom trap vir…
7 Oct 6AM 3 min

Oupa's Butchery Kathu: Delarey Lemmer

Yolanda Maartens en Delarey Lemmer, mede-eienaar van Oupa's Butchery in Kathu, gesels lekker oor wat daardie een ding is van hul slaghuis wat mense moet onthou, wat hul vleis, produkte en diens anders maak as die res, en wat hul visie is vir die pad voorentoe.
28 Sep 3AM 5 min

Oupa's Butchery Kathu: Wikus Lemmer

Yolanda Maartens en Wikus Lemmer, mede-eienaar van die nuwe Oupa's Butchery wat nou oop is in Kathu, gesels lekker oor die droom agter die slaghuis, waar die idee ontstaan het, en wanneer hy besef het dit is wat hy moet aanpak.
28 Sep 3AM 5 min

Busamed Bram Fischer Private Hospital: Thinus van Eeden

Yolanda Maartens is at the opening of the new Busamed Rehabilitation Unit, and she interviews Thinus van Eeden, a Physiotherapist from the Busamed Bram Fischer Private Hospital about how rehabilitation helps patients to regain mobility, strength and independence after an illness. They talk about what patients can expect during their…
23 Sep 5AM 6 min