
Tom & Annemarie getuig oor hul lewe en pad om Huis Bet'-el te begin
Loading player...
Huis Bet'el is 'n hawe vir mense wat nie heenkome het nie en net 'n Sassa inkomste verdien. Luister na hul getuienisse en God se voorsiening.





