Jaco Briel oor Maroela Kwetter

Loading player...
Maroela Media, in samewerking met Melon Mobile, het onlangs Kwetter bekendgestel. Kwetter is ’n nuwe simkaart projek waar jy data kan koop teen toentertyd se pryse. Kwetter bied ’n eenvoudige, bekostigbare oplossing wat jou help om minder te betaal en steeds verbind te bly met familie, vriende en selfs jou tannie se oom wat in die Karoo woon. Janine van Niekerk gesels vandag met Jaco Briel. Hy is betrokke by die ontwikkeling van Kwetter.
21 Jul 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Godsightings

We are celebrating your Godsightings for the week. Where did you see the hand of God in action? His provision, protection, healing, direction, sense of humour?
7 Aug 1AM 10 min

Did you know - 24

Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Director and Production Manager of Joy Magazine, has kindly agreed to share a few of those every week to surprise you with a few of them.
5 Aug 1AM 2 min

Prof. Fazel Ebrihiam Freeks se “A Life Beyond Iron Bars”-vaderskapsprojek

Vaderafwesigheid is een van die grootste sosiale uitdagings waarmee Suid-Afrika vandag te kampe het. Die gevolge daarvan raak nie net gesinne nie, maar ook skole, gemeenskappe en selfs die gevangenisstelsel. By die Noordwes-Universiteit glo prof. Fazel Ebrihiam Freeks dat ware verandering begin wanneer vaders hul Godgegewe roeping ontdek en uitleef…
5 Aug 2AM 5 min