
Jaco Strydom - Kleiner goed tel meer
Loading player...
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Kleiner goed tel meer.”




