
‘Afrikanerman’ soek antwoorde anderkant stereotipes
Loading player...
Dit gaan oor pa’s wat geleer het om sterk te wees, oor seuns wat grootgeword het met die idee dat mans nie huil nie, en oor geslagte wat dikwels eerder gewerk as gepraat het.

