
Die braaibroodjie se storie is ons storie
Loading player...
“Toe ek begin google om te sien wat ek oor die braaibroodjie kan leer, kon ek absoluut niks inligting vind nie. Dit het my gefassineer, want as jy daaraan dink, ’n braaibroodjie is so geliefd soos die Springbokke, soos melktert, soos brandewyn.”

