Kus tot kruin 🌍 Meer as Net Opruim: Die Werklikheid van Omgewingsrampe - 9 Julie 2026

Loading player...
Fred het 'n belangrike gesprek met Craig Viljoen, 'n kenner wat aktief betrokke is by omgewingsrampe en noodsituasies.
πŸŽ™οΈ Hulle gesels oor:
⚠️ Biomassa- en karkasbestuur nÑ rampe
🌊 Gevaarlike goedere wat nÑ vloede op ons strande uitspoel
🌱 Gronderosie en die langtermyngevolge vir ons omgewing
Hierdie is sake wat ons almal raak en wys hoe belangrik voorbereiding, verantwoordelike optrede en bewaring van ons kosbare natuur is.
πŸ“» Skakel in: 90.1 FM & 104.1 FM
πŸ’» Luister regstreeks: www.sfmstreek.com
🎧 Luister weer:
KUS TOT KRUIN – waar ons die belangrike omgewingsake bespreek wat ons kus, ons natuur en ons toekoms raak.
9 Jul Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin 🌊 van strandskoonmaak tot haaiswem – 24 September 2026

Fred het vanoggend op Kus tot Kruin gesels oor interessante gebeure uit ons omgewing en verder! 🧹 ’n Oorsig van verlede week se strandskoonmaakprojekte. 🦈 Kane Johnstone se haaiswem van Danabaai tot by Die Punt. 🦌 Die redding van ’n beseerde bokkie langs die pad. 🌍 En ’n bietjie internasionale…
24 Sep 15 min

πŸŽ™οΈ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis - 10 September 2026

πŸŽ™οΈ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis Danny gesels met Geordin Hill-Lewis, DA Federale Leier en Uitvoerende Burgemeester van Kaapstad, oor plaaslike regering, jong kiesers, die uitdagings wat pensioenarisse ervaar, munisipale finansies en gemeenskapsveiligheid. 🎧 Luister na die volledige gesprek. Betaalde politieke inhoud. Die menings wat in…
10 Sep 24 min