Peter Bridgeford oor "Conservation & Tourism: The Early Days"

Loading player...
Elmero Strauss gesels met Peter Bridgeford oor sy nuwe boek, Conservation & Tourism: The Early Days. As 'n ervare skrywer op die gebied van bewaring en toerisme deel hy die inspirasie agter die boek, die geskiedenis van hierdie belangrike bedrywe en waarom die lesse uit die verlede steeds vandag relevant is. Luister na 'n insiggewende gesprek oor bewaring, toerisme en die nalatenskap wat dit vir toekomstige geslagte laat.
9 Jul 6AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Bek-en-klouseer: Wallie Roux oor vleispryse, werkgeleenthede en die pad vorentoe

Hoe raak die bek-en-klouseer-beperkings gewone Namibiërs? Landbou-ontleder Wallie Roux gesels met Kosmos 94.1 oor die druk op die vleisbedryf – van kleinboere en slagpale tot slaghuise, restaurante en kapana-verkopers. Ons bespreek stygende vleispryse, moontlike afdankings en die gevolge vir jou beursie, asook wat nodig is om die bedryf te help…
16 Oct 5AM 10 min

Jean-Louis gesels met Hendrik Dames oor die FMD Support Fund

Jean-Louis gesels met Hendrik Dames, bemarkingsbestuurder van Feedmaster en onafhanklike kundige raadslid op die FMD Support Fund. Wat presies is die FMD Support Fund? Is dit ’n regeringsfonds, wat is die doel daarvan, en waarom is dit belangrik dat ondernemings en die publiek betrokke raak? Hendrik verduidelik hoe Namibiërs kan…
30 Sep 5AM 4 min

Jean-Louis gesels met Estie Schreiber oor Irma’s Rescue Reeks

Jean-Louis gesels met Estie Schreiber oor Irma’s Blues Rescue en Irma’s Heartbreak Rescue, en hoe emosionele gesondheid ’n belangrike rol in ons algehele welstand speel. Die Irma’s Rescue Reeks is ontwerp om ondersteuning te bied tydens moeilike, emosionele en hartseer tye in die lewe. Die Irma’s Rescue Reeks is beskikbaar…
30 Sep 4AM 11 min

Bek-en-klouseer: Wat nou vir Namibië se boere en verbruikers?

Thinus Pretorius, president van die Namibië Landbou Unie, gesels oor die huidige bek-en-klouseer-situasie in Namibië. Wat kan gedoen word om verdere verspreiding te voorkom, wat beteken die beperkings vir boere en vleisuitvoere, en wat moet verbruikers weet oor vleis, melk en moontlike prysstygings? Luister na die volledige gesprek van Die…
28 Sep 3AM 13 min

Bek-en-klouseer: Wat kan dit vir Namibië se ekonomie beteken?

Die bek-en-klouseer-uitbreking in Namibië kan ekonomiese gevolge hê wat veel verder strek as net die landbou- en veebedryf. Beperkings op veebewegings, bemarking, slagting en uitvoere kan druk plaas op produsente, vleispryse, werksgeleenthede en die breër ekonomie. Maar hoe groot kan die impak wees indien die situasie voortduur? En wat kan…
25 Sep 6AM 9 min