Jannie Pelser Nuusinsig

Loading player...
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure
7 Jul 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Morkel Steyn - The whisper became a song

Johann Els gesels met Morkel Steyn. Hy het ‘n musiek bediening van profetiese woord en musiek wat hy al vir 13 jaar doen. Nou wil hy dit wyer vat met ‘n youtube reeks met die naam - JC GREY – The Whisper Became a Song
7 Jul 10AM 14 min

Ds Janlu Kuyler - Daar is geen toeval nie

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 22 oor hoe daar geen toeval is nie.
7 Jul 10AM 4 min

Muller Craucamp oor Kersfees in Augustus

Johann Els gesels met Muller Craucamp oor Kersfees in Augustus wat in samewerking met Radiokansel Vrydag 28Aug.2026 @19:00 in die ouditorium van UniteCity (Kameeldrift, Pretoria) aangebied word, deels as viering van Radiokansel se 45ste verjaarsdag.
2 Jul 10AM 12 min

Barend Liebenberg kon weer opstaan

Johann Els gesels met Barend Liebenberg. Op 27 Maart 1992 het die 17-jarige Barend Liebenberg se lewe vir altyd verander. Hy is verpletter deur 'n 22-ton vragwa in Porterville, Suid-Afrika. Op pad na sy genesing het hy talle naby-dood-ervarings Gehad wat hy deel in sy boek - Crushed to Death…
30 Jun 10AM 13 min

Michael Stephens was saved from a LOT

Johann Els is speaking to Michael Stephens, a man who has been shot in the head, in prisons and rehabs, before turning to Jesus to save his life
1 Jul 10AM 13 min