Akteurs Neels van Jaarsveld en Frank Rautenbach deel meer oor nuwe dramareeks
Loading player...
Akteurs Neels Van Jaarsveld en Frank Rautenbach, het met The Drive with Rob and Roz gesels oor 'Beter As Gister', die splinternuwe kykNET-dramareeks.
Die reeks plaas die kollig op moderne vaderskap en die rol wat mans speel in 'n gesin.
Die reeks plaas die kollig op moderne vaderskap en die rol wat mans speel in 'n gesin.