
Pierre Breytenbach deel meer oor nuwe kykNET-vasvraprogram
Loading player...
Bekende akteur en aanbieder Pierre Breytenbach het gesels met The Drive with Rob and Roz oor die splinternuwe kykNET-reeks, 'Die 1%-Klub'. Die hoogaangeskrewe internasionale speletjiesprogram kom Suid-Afrika toe en inskrywings is nou oop!

