
Het ons die tuisnywerheidmafia ontbloot?
Loading player...
Tuisnywerhede is 'n plek waar baie Suid-Afrikaners gereeld 'n draai maak. Rob Forbes en Rozanne McKenzie is self mal oor 'n tuisnywerheidkoekie of beskuit, maar hulle het 'n paar vrae oor hoe hierdie industrie werk...

