Erich Schoeman - Depressie

Loading player...
Ons gesels oor `n baie relevante onderwerp wat baie mense al ervaar het, en dit is depressie. Ons kyk na wat dit is, wie in die Bybel het ook deur donker tye gegaan, en hoe ons kan hulp kry. Onthou, daar is geen skande om te vra vir hulp nie.
5 Jul Afrikaans South Africa Self-Improvement · Christianity

Other recent episodes

Katryn Loots (Heruitsending)

Katryn gesels rou en eerlik oor haar 6 swangerskappe, miskraam, nageboorte depressie, maar Jesus se getrouheid en ingrype in haar lewe. Kom wees geinspireerd.
16 Aug 40 min

Mart-Mari Kruger (heruitsending)

Mat-Mari kom deel haar eerlike getuienis oor vrees vir die dood, ou wonde en seer, 'n miskraam en "Joy that comes in the morning and mourning". `n Getuienis tot eer van die enigste Lewende God, Yahweh.
31 May 35 min

Erich Schoeman - Perfeksionisme

Wat is perfeksionisme, hoe speel dit uit in ons lewens tuis en by die werk.. Waar kom dit vandaan, hoe raak dit my as gelowige, en hoe breek ek vry. Kom luister en wees geinspireer.
26 Jul 35 min