
Jean-Louis gesels oor die Sokkerwêreldbeker met Jacques du Toit
Loading player...
In hierdie episode gesels Jean-Louis met Jacques du Toit, ’n Namibiese sosiale sokkerspeler wat vir Alte Herren van DTS (Deutsche Turn- und Sportverein) in Windhoek speel. Jacques deel sy liefde vir sokker, sy unieke reis in die sport nadat hy eers op 27 begin speel het, en sy perspektief op die Sokkerwêreldbeker. Die gesprek raak ook aan Namibië se plaaslike sokkertoneel en DTS se rol in die plaaslike ligas.

