
Darrel Smith ken die reddende hand van Jesus
Loading player...
Johnn Els gesels met Darrel Smith, Senior Inspekteur by die City of Cape Town, Public Safety Training College. Darrel ken die hoogste hoë en die laagste laagtepunte, en hy ken die hand van Jesus wat jou deur alles dra en elke pyn betekenis gee.





