
Ekonoom sê brandstofinflasie behoort te daal saam met laer oliepryse
Loading player...
'n Senior FNB-ekonoom, Koketso Mano, sê enige langdurige ontwrigting van fisiese energievoorrade bied 'n belangrike opwaartse risiko oor die kort termyn. Suid-Afrika se verbruikersinflasiekoers het in Mei vanjaar tot 4,5-persent gestyg, teenoor 4-persent in April. In Namibië het dit van 3,1 tot 4,1 persent gespring. Mano sê die heersende oorherstel op gereguleerde brandstofpryse dui daarop dat markbeweging voldoende is om die volledige verwydering van die algemene brandstofheffingverligting te versag:

