Regshulp sal voortduur, ten spyte van staking

Loading player...
Legal Aid South Africa gee die versekering sy dienste gaan vandag voort wanneer die vakbond Salawu met arbeidsoptrede begin. Woordvoerder Pateka Quwe sê hulle respekteer werknemers se grondwetlike reg om deel te neem aan die wettige, beskermde optrede soos voorsien word in die Grondwet en die Wet op Arbeidsbetrekkinge:
16 Jun 11PM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Vitol: Het korrupsie en wanbestuur ons N$7,5 miljard gekos?

Namcor wat misluk het om die drie-maande eksklusiewe brandstofverskaffer-kontrak te kry wat aan Vitol toegeken is, bly onder die loep. Die staatsbeheerde maatskappy sê dat hy Vitol se aanstelling ondersteun, weens sy onvermoë om brandstofvoorsiening vir die volgende drie maande met vertroue te waarborg te midde van finansiële uitdagings, vermoedelik…
17 Jun 12AM 1 min

Berei so voor vir Super El Niño

Die wêreld maak gereed vir wat wetenskaplikes 'n historiese "Super El Niño" noem, 'n sterk verwarming van die sentrale en oostelike Stille Oseaan wat globale temperature tot meer as 2 grade Celsius bo die gemiddelde kan stoot en weerpatrone oor verskeie kontinente kan ontwrig. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1…
17 Jun 12AM 1 min

Trump kritiseer Bibi by G7

Amerikaanse president Donald Trump het sy kritiek op Israeliese president Benjamin Netanyahu se optrede in Libanon hernu by die G7-beraad in Frankryk. Hy het tydens sy ontmoeting met die Emir van Katar aan joernaliste gesê "jy hoef nie 'n woonstelblok af te breek elke keer as jy iemand soek nie,"…
16 Jun 11PM 1 min

Oorskot van KZN-man uit Rusland gerepatrieer

Die oorskot van 'n man van KwaZulu-Natal, wat na bewering met werksbeloftes na Rusland gelok is, is na Suid-Afrika teruggebring. Sihle Makhaye was onder 'n groep Suid-Afrikaners wat in Julie verlede jaar vir sekuriteitswerk gewerf is, maar in plaas daarvan gevra is om 'n jaarkontrak te teken om aan die…
16 Jun 11AM 1 min