Kus tot kruin - 🌧️ Storms, Paddas en Bewaring: Wat Leer die Natuur Ons? 11 Junie 2026.mp3

Loading player...
Die onlangse storms het weer eens gewys hoe nou verweef ons as mense met die natuur is. 🌧️🌊 Vanoggend gee Fred 'n kort oorsig van die nagevolge van die storms in ons gebied en die belangrike lesse en boodskappe wat daaruit geleer kan word.
Ons deel ook nuus en positiewe bewaringsaksies vanuit:
βœ… S.M.A.R.T.
βœ… Danabaai Bewarea
βœ… Midbrak Bewarea
βœ… Sedgefield Bewarea
🐸 Verder gesels Fred oor 'n paar van ons interessante plaaslike paddaspesies en ondersoek ons moontlike alternatiewe vir rottegif – oplossings wat veiliger kan wees vir ons omgewing en ander diere.
🌱 Praktiese inligting, plaaslike bewaringsnuus en interessante natuurfakte – alles in een program!
πŸ“» Skakel in: 90.1 FM & 104.1 FM in die Tuin Roete en Klein Karoo.
🌐 Luister ook aanlyn by sfmstreek.com
Kus tot Kruin – waar ons die stories van die natuur van kus tot kruin vertel. 🌿🐸🌊
13 Jun Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

🌿 KUS TOT KRUIN | BOU AAN VEERKRAGTIGE LANDSKAPPE 🌿06 Agustus 2026

Klimaatsverandering, veldbrande en vloede raak ons almal – maar hoe berei ons onsself en ons omgewing beter voor vir die uitdagings wat voorlΓͺ? πŸŽ™οΈ In hierdie week se Kus tot Kruin gesels Fred met Yolande van Rooyen van Gourikwa oor die Resilient Landscapes Forum, wat op 18 en 19 Augustus…
6 Aug 16 min

🐜Protek - Household Bugs Don't Take a Winter Break!🐜03 Agustus 2026

Household Bugs Don't Take a Winter Break!🐜 Think winter means fewer insects? Think again! β„οΈπŸœ Unpredictable weather has kept ants, cockroaches, fleas and other household pests active for much longer than expected. On this week's Protek Home & Garden, Paul Hartzenberg shared practical solutions to help you tackle common household…
3 Aug 13 min