Bybelse Neurowetenskap
Loading player...
Deon & Karin gesels met Elné J v Rensburg van Neurocraft, Neurowetenskap verwys na die studie van die brein en senuweestelsel. Bybelse Neurowetenskap beskryf die integrasie van moderne breinwetenskap met Bybelsebeginsels oor denke, emosies, gedrag en transformasie.
Gaan besoek haar webwerf om in te skryf vir die wonderlike kursus. www.neurocraft.co.za
Gaan besoek haar webwerf om in te skryf vir die wonderlike kursus. www.neurocraft.co.za