
Ware liefde is die teenvoeter vir oordeel!
Loading player...
Hierdie potgooi beloof om jou 'n vars perspektief te gee oor hoe jy jou wêreld om jou kan verander!! Deon, Karin en Pastoor René Changuion gesels saam.





