Jannie Pelser se nuusinsig

Loading player...
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure.
9 Jun 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Huweliksfokus: kom ons praat oor geld

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Kom ons praat oor geld”
10 Jun 10AM 4 min

Kalaharistories - Die hemel is te klein

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die hemel is te klein” uit 1 Kor 3:16…
11 Jun 11AM 6 min

Elzandri Scott van die Outcast Foundation

Janine van Niekerk gesels met nog ‘n proaktiewe mens met die naam, Elzandri Scott. Sy is die stigter van die Outcast Foundation, 'n Christelik-gebaseerde inisiatief wat daaraan toegewy is om jongmense te help wat sukkel met verwerping, afknouery, isolasie, lae selfbeeld en geestesgesondheidsuitdagings
9 Jun 10AM 14 min

Ds Janlu Kuyler - Eutikus wat slaap slaap val

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 20 oor Eutikus wat al slapend by die venster uitgeval het.
9 Jun 10AM 4 min

Wenda Vermaak stap saam met Jesus

Johann Els gesels met luisteraar van ons Wenda Vermaak oor haar getuienis van die Here se wonderwerke deur so baie uitdagings in haar lewe.
4 Jun 10AM 14 min