Die Waarheid-en-versoeningskommissie (WVK)

Loading player...
Die Waarheid-en-versoeningskommissie (WVK) onder leiding van Desmond Tutu moes Suid-Afrikaners met hierdie proses help. Oor ʼn tydperk van twee jaar het die WVK 140 verhore landwyd gehou. Altesaam 21 400 slagoffers het verklarings ingedien, 27 000 slagoffers se name is opgeteken en 7 124 oortreders (mense wat iets verkeerd gedoen het) het om amnestie aansoek gedoen.
8 Jun Afrikaans South Africa Education · Kids & Family

Other recent episodes

Die Middeleeue

Die Middeleeue beskryf die tyd tussen die val van die Romeinse Ryk in ongeveer 476 en die begin van die Renaissance-era in die 14de eeu.
14 Jul 11 min

Damme van Suid-Afrika

Suid-Afrika het meer klein as groot damme, want weens ’n groot landboubedryf het baie plase hul eie damme.
14 Jul 8 min

Poësie

Poësie verwys na die digkuns. ʼn Gedig is ʼn letterkundige teks in versvorm, met of sonder rym, waarin die digter ʼn sekere gedagte of gevoel deur middel van taalsimbole wil oordra.
14 Jul 7 min

Louis Braille

Louis Braille is op 4 Januarie 1809 in Coupvray, ʼn klein plattelandse dorpie buite Parys in Frankryk, gebore.
14 Jul 11 min