Amper 1 300 ernstige misdadigers in SA vasgetrek

Loading player...
Die polisie en die weermag gaan voort met pogings om netwerke van georganiseerde misdaad tot niet te maak wat wat betrokke is by onwettige mynbou, bendeverwante geweld en ander ernstige en geweldsmisdaad. ‘n Polisiewoordvoerder, Mpho Mathebula, sê gekoördineerde multidissiplinêre operasies is in Mei regoor die Oos-Kaap, Vrystaat, Gauteng, Noordwes en die Wes-Kaap uitgevoer, waarin 1 287 verdagtes vir 'n reeks ernstige oortredings in hegtenis geneem is:
7 Jun 3AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Samewerking beste wapen teen bek-en-klou

Samewerking is Namibië se grootste bate in die stryd teen bek-en-klouseer. Só sê Roelie Venter, die uitvoerende hoof van die Namibiese Landbou-unie. Venter het tydens 'n inligtingsdag in Grootfontein gesê 'n gesamentlike poging deur die regering, die privaatsektor en boerderygemeenskappe is van kritieke belang om die verspreiding van bek-en-klouseer te…
7 Jun 6AM 1 min

Buitelander vas oor massaskietery in Gqeberha

Die Oos-Kaap se LUR vir vervoer en gemeenskapsveiligheid, Xolile Nqatha, het die deurbraak verwelkom in die massaskietery in Motherwell, Gqeberha, waarin vyf jong mans onlangs doodgeskiet is. Dit volg na die inhegtenisneming van 'n 28-jarige buitelander in verband met die moorde. Die woordvoerder van die departement, Makhaya Komisa, sê die…
7 Jun 5AM 1 min

Verkiesingsverslae vir 2025 uiteindelik klaar

Die Verkiesingskommissie het uiteindelik die Prestasie-assessering en Na-verkiesingsverslag vir die 2025 Streeksraad- en Plaaslike Owerheidsraadverkiesings voltooi. Die verslag, wat 'n gedetailleerde evaluering van die verkiesing gee, is aan die Nasionale Vergadering oorhandig. Die kommissie se woordvoerder, De Wet Siluka, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat parlementslede nou die verskafde…
7 Jun 4AM 1 min

AfriForum kook oor waterkoste in Joburg

AfriForum sê die Stad Johannesburg het 'n verhoging van 65,6 persent in die wateraanvraagbestuursheffing goedgekeur sonder om sleutelinligting te verskaf oor hoe die verhoging bereken is. Die organisasie voer aan daar word van inwoners verwag om kommentaar te lewer op die begroting sonder toegang tot die nodige besonderhede, wat openbare…
7 Jun 2AM 1 min

Hardap-besproeiingskema blom steeds

Die Hardap-besproeiingskema presteer steeds goed, met mielie- en boontjie-oeste wat verwag word. Lusernproduksie bly die skema se primêre aktiwiteit, wat 258 hektaar dek, waarvan 150 hektaar onder besproeiing is. De Klerk sê dat druiweproduksie by die skema nou gestaak is. Kosmos 94.1 Nuus het met die voorsitter van die Hardap…
7 Jun 1AM 1 min