Willem de Chavonnes Vrugt, Agri SA-president, gesels oor uitdagings waarmee die landboubedryf te kampe het

Loading player...
Biosekerheid, vloedskade en plattelandse veiligheid is van die grootste uitdagings waarmee Suid-Afrikaanse boere te kampe het.
Willem de Chavonnes Vrugt, Agri SA-president, sê is die uitbreking van bek-en-klouseer is een van die grootste bekommernisse in die veebedryf. “Die biosekerheidsrisiko wat ons het en die impak wat dit het op die veebedryf, is massief”.
29 May 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min