
AfriForum wil help met veiligheid in Krugerwildtuin
Loading player...
AfriForum sê owerhede moet dringend 'n duidelike veiligheidsplan vir die Krugerwildtuin implementeer. Dit volg na die dood van 'n egpaar van Mosselbaai in die park. Die organisasie doen 'n beroep op sterker patrollies, vinniger noodreaksiestelsels en verbeterde kommunikasiekanale vir besoekers. Hy het ook aangebied om te help met hommeltuigmonitering om sekuriteit in die park te verbeter. Lambert de Klerk van AfriForum sê dringende optrede is nodig om openbare vertroue te herstel en besoekers beter te beskerm:

