
Bek-en-klouseer 'n prioriteit vir NLU
Loading player...
Die Namibië Landbou-unie se president, Thinus Pretorius, het verlede week 'n boodskap van bemoediging gegee vir boere wat hard werk om die bek-en-klouseer uitbreking in die buurlande op 'n afstand te hou. Die unie se uitvoerende hoof, Roelie Venter, het meer oor die praktiese stappe waarmee hulle besig is om boere te ondersteun.

