
Rompslomp kniehalter kerke, sê SA forum
Loading player...
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Christelike Forum sê daar is 'n ernstige ineenstorting van dienste deur organisasies sonder winsbejag by die departement van maatskaplike ontwikkeling, wat meer as 500 kerke raak. Volgens die Forum maak administratiewe mislukkings dit moeilik vir geloofsgroepe om te funksioneer en aan die wet te voldoen. Die forum se president, Marothi Mashashane, sê kerke speel 'n sleutelrol in die ondersteuning van kwesbare gemeenskappe, maar word teruggehou deur administratiewe mislukkings:

