
Jong Namibiërs verkies staatsdiens met beter voordele
Loading player...
Die nuutse Afrobarometer opname toon dat 51 persent van Namibiese 18 tot 35-jariges, te midde van hemelshoë jeugwerkloosheidsyfers, verkies om vir die regering te werk. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie by arbeidskenner Herbert Jauch gekry, wat sê dis nie verbasend nie, want staatsdiensposte is meesal permanent met beter voordele.

