
'Trump sal nie 'n swak ooreenkom aanvaar nie'
Loading player...
Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Marco Rubio, sê ʼn vredesooreenkoms met Iran is nog in wording. President Donald Trump het onderhandelaars gevra om nie oorhaastig te wees nie. Die huidige raamwerk behels glo dat die skietstilstand met 60-dae verleng word, die Seestraat van Hormuz heropen word, en verdere onderhandeling oor Iran se kernprogram. Rubio het tydens ʼn besoek aan Indië herhaal dat Trump nie ʼn swak ooreenkoms sal aanvaar nie:

