
C13-grondpad steeds gesluit
Loading player...
Die C13-grondpad tussen Rosh Pinah en Aussenkehr bly tot verdere kennisgewing vir alle verkeer gesluit. Die Padowerheid bevestig dat 'n gedeelte van ongeveer 12 kilometer vanaf die Sendelingsdrif-grenspos oorstroom is weens vloede in die Benede-Oranjerivier. Woordvoerder van die Padowerheid, Hileni Fillemon:

