Die nuus om 09:00

Loading player...
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoofnuus op een plek.
24 May 2AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ebola: Wees versigtig op op vragroetes, maan Walvisbaai-korridorgroep

Die Walvisbaai-korridorgroep doen 'n beroep op vervoer- en logistieke belanghebbendes om op hoë gereedheidsgrondslag te bly weens die Ebola-uitbreking wat in dele van die Demokratiese Republiek van die Kongo versprei. Dit wek kommer oor die beweging van vrag en mense langs die Walvisbaai-Lubumbashi-korridor. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus…
24 May 7AM 1 min

Bye kan olifante dalk ore aansit

Boere in die Kamanjab-omgewing kla olifantskade kos hulle elke jaar miljoene in gebreekte heinings en waterinfrastruktuur, maar bewaringsbewustes waarsku dat uitdunning nie die antwoord is nie. Terwyl 'n negejaar-lange Keniaanse studie bevind het dat byekorfheinings meer as 86 persent van olifante kan afskrik om gewasse te plunder, vertel plaaslike ekoloog…
24 May 5AM 1 min

Moody's se SA-gradering weerspieël vordering

Die hoofekonoom van Momentum Investments, Sanisha Packirisamy, sê Moody’s het Suid-Afrika se soewereine graderingsvooruitsigte van bestendig na positief hersien, met die kredietgradering op Ba2. Sy sê die vooruitsig-opgradering weerspieël verbeterende fiskale prestasie en strukturele hervormings wat skuld bestendig maak en die ekonomiese herstel sedert 2007 ondersteun, ondanks die wêreldwye verlangsaming…
24 May 4AM 1 min

C13-grondpad steeds gesluit

Die C13-grondpad tussen Rosh Pinah en Aussenkehr bly tot verdere kennisgewing vir alle verkeer gesluit. Die Padowerheid bevestig dat 'n gedeelte van ongeveer 12 kilometer vanaf die Sendelingsdrif-grenspos oorstroom is weens vloede in die Benede-Oranjerivier. Woordvoerder van die Padowerheid, Hileni Fillemon:
24 May 3AM 1 min

NNN verklaar 16-jarige Shimwaafeni nasionale held

President Netumbo Nandi-Ndaitwah het die 16-jarige Cornelius Shimwaafeni as ‘n nasionale held verklaar ná hy onlangs ‘n tweeling van 9 maande van verdrinking gered het. Shimwaafeni was besig om vee in Omusati op te pas toe hy sien hoe die ma van die babas hulle in ‘n dam gooi. Hy…
24 May 2AM 1 min