
SAOG moet saamstaan, sê Lamola
Loading player...
Die minister van internasionale betrekkinge en samewerking, Ronald Lamola, versoek verbeterde streeksamehorigheid en -veerkragtigheid tussen Suider-Afrikaanse lande. Hy het gepraat tydens die opening van 'die 'n ontmoeting tussen SAOG-ministers van buitelandse sake in die Krugerwildtuin, Mpumalanga. Lamola waarsku wêreldwye geopolitieke spanning en ekonomiese onsekerheid plaas toenemende druk op die streek, wat bydra tot stygende voedselpryse, inflasie en finansiële druk:

