
Naukluft, Dorob ly onder groter Walvis-grense
Loading player...
Die omgewingsuitdagings by die Walvisbaai-stortingsterrein in die Dorob Nasionale Park blyk om na 'n einde te kom. Die Walvisbaai-munisipaliteit het vir jare die verskoning gebruik dat dit nie die brand van buitebande daar kan beheer nie, omdat die area nie onder hul mandaat nie. Die kabinet het besluit om die grense van die munisipaliteit te vergroot, wat 'n gedeelte van die Namib-Naukluft- en Dorob- nasionale parke sal insluit. Inligtingminister Emma Theofelus:

