POLITIEKE GESPREK: Agenda 2030 en Plaaslike Ontwikkeling Onder die Loep - 22 Mei 2026

Loading player...
Mnr Dirk Kotzé van die Democratic Alliance het vanoggend op SFM Streek RADIO 'n gesprek gevoer oor Agenda 2030, plaaslike ontwikkeling, infrastruktuur en die moontlike invloed van internasionale beleidsraamwerke op plaaslike gemeenskappe.
Die gesprek het verskillende perspektiewe rondom ekonomiese groei, munisipale beplanning en volhoubare ontwikkeling aangespreek.
🎧 Luister weer na die gesprek:
Hou SFM Streek RADIO se platforms dop vir verdere gesprekke en insette oor sake wat gemeenskappe raak.
📻 Skakel in: 90.1 FM & 104.1FM in die Tuin Roete en Klein Karoo
⚠️ VRYWARING: Hierdie gesprek vorm deel van ’n betaalde politieke veldtog. SFM Streek RADIO fasiliteer hierdie inhoud op ’n kommersiële basis en handhaaf redaksionele onafhanklikheid.
22 May Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Protek - 🌱 Get your garden spring-ready with Protek! 🌸 17 Agustus 2026

Spring is almost here, our dams are full, and gardeners across the Southern Cape are getting ready for a brand-new growing season! This week on Protek Home & Garden, Paul Hartzenberg from Protek talks us through the different fertilisers available to give your garden exactly what it needs — whether…
17 Aug 13 min