
NSA en Angola Statistiekinstituut span saam
Loading player...
Die Namibiese Statistiek-agentskap en die Nasionale Statistiekinstituut van Angola het 'n ooreenkoms onderteken na 'n werksbesoek. Woordvoerder van die Statistiek-agentskap, Mirjam Shihepo, sê die ooreenkoms is daarop gemik om idees uit te ruil op die gebied van bestuur, nasionale beplanning en die evaluering van openbare beleide, deur die produksie en verspreiding van relevante, betroubare en tydige statistieke. Sy het meer.

