
Verlaag rentekoers na brandstofprys-skok: Giwusa
Loading player...
Die vakbond Giwusa vra die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee om volgende week die rentekoers te verlaag, al toon Statistiek Suid-Afrika se jongste inflasiesyfers dat dit verlede maand van 3,1 tot vier persent verhoog het. Giwusa se president, Mametlwe Sebei, sê brandstofprys-skokke het die energie-deel van inflasie baie hoër laat styg en daarom is prysbeheer nodig:

