
Trump gee Iran twee keuses
Loading player...
Die Amerikaanse president Donald Trump het Iran gewaarsku dat hy twee keuses het: sluit 'n ooreenkoms of Amerika "beëindig" die oorlog. Trump het Dinsdag op versoek van die bondgenote in die Golf, insluitend Katar en Saoedi-Arabië, hernieude aanvalle op Teheran afgelas. Iran het intussen gewaarsku 'n hervatting van die oorlog sal verrassings en bedreigings vir Amerika buite die streek beteken. Trump het aangedui hy is bereid om 'n paar dae te wag om die regte antwoord van Teheran te kry:

