The hidden highway of devine intervention

Loading player...
Deon en Karin du Toit staan aan die hoof van Huweliksfokus, ‘n interkerklike bediening met die visie om huwelike te belyn met God se plan. Hulle passie en oortuiging is dat elke huwelik gered kan word en dat elke gesin gesonde, gelukkige verhoudings kan hê.

Huweliksfokus bied 'n diepgaande ondersoek na die verhoudings waarin ons as Christene leef. Die Bybel dien as ons kompas, en dit wys ons hoe om meer soos Jesus te word. Die ware maatstaf van ons geloof is hoe ons in verhouding tot mekaar staan.
11 May English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

Bybelse Neurowetenskap

Deon & Karin gesels met Elné J v Rensburg van Neurocraft, Neurowetenskap verwys na die studie van die brein en senuweestelsel. Bybelse Neurowetenskap beskryf die integrasie van moderne breinwetenskap met Bybelsebeginsels oor denke, emosies, gedrag en transformasie. Gaan besoek haar webwerf om in te skryf vir die wonderlike kursus. www.neurocraft.co.za
8 Jun 1 hr 24 min