Wat n wonderlike onderhoud Pa en seun Manne kamp op Stofberg 15 -17 Mei 2026

Loading player...
Wynand gesels met Dawie Spies van Manne van die Woord asook Pa en seun Riaan en Hanno Meyburg oor hulle belewenis by so n kamp naweek en hoe die Pa en seun mekaar se harte gevind het bespreek nou jou en jou seen se plek by Melinda 082 323 5141
12 May 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Lynette Beer: Hou net aan

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Hou net aan” uit Psalm 46.
5 Nov 12AM 5 min

Jaco Strydom - Kom ons pas in by Jesus se droom

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag gaan oor “Kom ons pas in by Jesus se droom.”
3 Nov 12AM 2 min

Rom 1:20 - God openbaar in Vleikuikens

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So daar is ‘n klein voëltjie met n groot stem, die Vleikuiken. Ons gaan…
3 Nov 12AM 5 min