Die Wetenskap agter Bio-Strath en Breingesondheid

Loading player...
Jean-Louis gesels met Estie Schreiber oor Bio-Strath. Hierdie week fokus hulle spesifiek op die wetenskaplike studies wat gedoen is oor die invloed van Bio-Strath op die brein - van kinders tot bejaardes.

Bio-Strath is beskikbaar as stroop en tablette by enige apteek.

Vir meer inligting besoek www.bio-strath.co.za of stuur ’n e-pos na info@sanatural.co.za vir enige verdere vrae.
7 May 2AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Jean-Louis gesels oor die Sokkerwêreldbeker met Jacques du Toit

In hierdie episode gesels Jean-Louis met Jacques du Toit, ’n Namibiese sosiale sokkerspeler wat vir Alte Herren van DTS (Deutsche Turn- und Sportverein) in Windhoek speel. Jacques deel sy liefde vir sokker, sy unieke reis in die sport nadat hy eers op 27 begin speel het, en sy perspektief op…
24 Jun 8AM 7 min

Jean-Louis gesels met Estie Schreiber oor Molkosan se 100 jaar van gesondheid

Hierdie week gesels Jean-Louis met Estie Schreiber oor Yanna se gunsteling produk, Molkosan. Dis ’n besondere mylpaal, want Molkosan vier vanjaar sy 100ste bestaansjaar. Maar wat is die storie agter hierdie eeu-oue produk, en wat sê die wetenskap vandag daaroor? Vir meer inligting, besoek www.avogel.co.za Of stuur ’n e-pos na…
24 Jun 8AM 12 min

Hoe Word Kreatiwiteit 'n Loopbaan?

Elmero Strauss gesels met 'n kreatiewe entrepreneur oor fotografie, digitale inhoud en die kuns van visuele storievertelling. In hierdie gesprek verken hulle die waarde van kreatiwiteit, die passie wat mense dryf om hul talente uit te leef, en hoe betekenisvolle werk 'n blywende impak kan hê.
23 Jun 7AM 7 min

Jean-Louis Gesels Met Ricardo Mannetti Oor die Sokkerwêreldbeker

Jean-Louis gesels met Ricardo Mannetti, voormalige Brave Warriors-afrigter en een van Namibië se mees gerespekteerde sokkerfigure, oor die Sokkerwêreldbeker. Hulle bespreek die grootste oomblikke van die toernooi, die spanne en spelers wat uitstaan, asook die impak van die Wêreldbeker op die ontwikkeling van sokker wêreldwyd. Mannetti deel sy kundige insigte…
23 Jun 3AM 11 min