
Romeine 1:20 - God openbaar in die Remora-vissie
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag gesels met Marinebioloog, Mariëtte Wheeler oor die Remora-vissie (the hitchhiker of the ocean) en hoe interessant die Here hom gemaak het.





