Rom 1:20 - God openbaar in die Witkruisvleivalk

Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag gesels met Andrew Buitendach oor hoe die Here Homself openbaar het in die Witkruisvleivalk.
21 Apr 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Godsightings for the week

We are celebrating your Godsightings for the week. Where did you see the hand of God in action? His provision, protection, healing, direction, sense of humour?
15 May 1AM 15 min

Eduplex voorskool

Janine van Niekerk gesels met Nina Brassel, voorskool onderwyseres by Eduplex, oor wat hulle anders doen.
13 May 2AM 7 min