Round Table kyk terug met dankbaarheid op ‘n uiters suksesvolle jaar

Loading player...
Round Table Southern Africa hou die naweek van 23 April hul jaarlikse vergadering met al hul takke landswyd. Hier word daar terugvoer gegee oor liefdadigheidsprojekte van reg oor die land. President van Round Table Southern Africa, Vos Botha, sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel van hul suksesse in die laaste jaar en ook om sy dankbaarheid teenoor almal betrokke te deel. Jy kan meer uitvind aanlyn by www.roundtable.co.za
20 Apr 7AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Vat hande met Vrystaat Versorging in Aksie om jonk en oud te ondersteun

Vrystaat Versorging in Aksie (VVA) is ’n diensgerigte welsynsorganisasie wat deur hul 83 dienspunte ’n verskeidenheid maatskaplike dienste en ondersteuningsprogramme aan individue, gesinne en gemeenskappe lewer. Dienste strek oor die volle omvang van lewe – van die wieg tot aan die graf. Die organisasie is ‘n aangewese Kinderbeskermingsorganisasie en lewer…
8 Sep 5AM 7 min

NWK Groephoof Uitvoerende Beampte: Pieter Kleingeld

Yolanda Maartens gesels met Pieter Kleingeld, Groephoof Uitvoerende Beampte by NWK hoofkantoor oor hul gemeenskaps projekte, en spesifiek oor hul Grip4Charity Golfdag. Pieter gee ook lekker terugvoer oor hoe gaan dit met hul Ysters in Landbou inisiatief.
4 Sep 4AM 4 min

NWK Bemarkingsbestuurder: Jacques de Wet

Yolanda Maartens kuier in Lichtenburg by die NWK hoofkantoor, en gesels met Jacques de Wet, bemarkingsbestuurder, oor wat NWK se Ysters vir Landbou is, en waarom die inisiatief so belangrik is. Hul gesels oor hoe die publiek betrokke kan raak, en wat alles beplan word vir 9 Oktober.
4 Sep 4AM 4 min

Akademia se na-uurse afstand opsies bied buigbaarheid vir jou studies

Dianel Homsek, een van Akademia se nauurse afstandstudente sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel hoe Akademia jou kan help om jou studiedrome te verwesenlik - dit terwyl jy werk of ander belangstellings najaag. Sy vertel ook watse programme beskikbaar is in hul afstandsmodel en deel haar studentelewe-ervaring. Studieaansoeke…
25 Aug 8AM 3 min