FNB Namibië se rol by die KosMOS Fees

Loading player...
Jean-Louis gesels met Revonia Job, Borgekap en Maatskaplike Impak bestuurder by FirstRand Namibia. FNB Namibië is een van die senior borge van die KosMOS Fees en speel ’n groot rol in die ervaring volgende naweek. Luister hoe sy meer deel oor hoekom hulle betrokke geraak het en wat hulle alles beplan om die fees nog beter te maak.
17 Apr 2AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Jean-Louis Gesels met Estie Schreiber oor Molkosan se 100 Jaar van Vertroue

In hierdie episode gesels Jean-Louis met Estie Schreiber oor Molkosan van A. Vogel – die tweede produk wat reeds in 1926 deur A. Vogel geformuleer is. Vanjaar vier Molkosan sy 100ste bestaansjaar, en mense wêreldwyd vertrou steeds op hierdie bekende produk vir beter spysvertering en welstand. Estie deel ook die…
27 May 4AM 11 min

Maak Spore met Danie Prinsloo

Vandag gesels Elmero Strauss met Danie Prinsloo – musikant, MC en entrepreneur. ’n Gesprek oor die pad wat hy deur die jare gestap het, die mense wat hy ontmoet het, en die spore wat musiek en die verhooglewe in sy lewe gelaat het. Luister na ’n eerlike en inspirerende gesprek…
26 May 8AM 6 min

A.Vogel Echinaforce: Voorkoming en Behandeling van Lugweginfeksies

Jean-Louis gesels verder met Anette Rheeder oor A.Vogel Echinaforce druppels en tablette, en hoe dit gebruik kan word om lugweginfeksies te help voorkom en behandel. Hulle bespreek die voordele van die produk, hoe dit werk, en wanneer dit die beste gebruik kan word. A.Vogel Echinaforce tablette en druppels is beskikbaar…
20 May 5AM 7 min

Maak Spore met Rias Oberholzer

Elmero Strauss gesels met Rias Oberholzer, ’n bekende stem in jeug- en gesinsbediening, motiverende gesprekke en geloofsprogramme. Van sy betrokkenheid by die Windhoek Woordfees tot nostalgiese Afrikaanse musiek en diep gesprekke oor gemeenskap en jongmense, deel Rias stories en herinneringe wat harte raak. Luister saam na ’n inspirerende gesprek oor…
20 May 2AM 9 min