Susan Lombaard - Genade in die vashou aan Hom

Loading player...
"Julle dogter lewe." Vier woorde. Na ure van gebed en onsekerheid.
'n Storie oor engele in uniforms, vroegoggend-genade, en die God wat nie slaap nie. Susan Lombaard van Maroela Media deel die getuienis met Janine van Niekerk.
15 Apr 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Eduplex voorskool

Janine van Niekerk gesels met Nina Brassel, voorskool onderwyseres by Eduplex, oor wat hulle anders doen.
13 May 2AM 7 min

Did you know - Joy Magazine

Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Director and Production Manager of Joy Magazine, has kindly agreed to share a few of those every week to surprise you with a few of them.
13 May 1AM 2 min