
Die dobbelgogga is oral, is daar hoop!
Loading player...
Deon en Karin gesels saam met Nadia Liebenberg - Sy is 'n geregistreerde berader wat deur haar studies baie ondervinding oor die jare, in hierdie veld opgedoen het. Sy sê daar is hoop as jy in die strik getrap het?





